President Staatmaker Groep
  • Tuisblad
  • Wat is PSMK?
  • Byeenkomste
  • PSMK Bestuur
  • Projekte
  • Fotos
  • Haasdas se Nuuskas
  • PSMK Toer
  • Pionnetjie
  • Die Kuber Koffie Winkel

Welkom by PSMK - Die Vrystaatse Staatmakergroep


PSMK staan vir die President Staatmakergroep.
PSMK is die beste (wel, enigste) Staatmakergroep in die Vrystaat. Krap gerus rond op ons Webnes. Wees asseblief net geduldig. Hy groei nog en nuwe inligting word van tyd tot tyd bygelas.


 Jy is baie welkom om jou vrae en opmerkings aan ons te stuur. Ons adres is president.staatmakers@gmail.com

So, moet nou nie skaam wees nie, ons hoor graag van jou! Tot dan toe - Staatmaker-, nee, PSMK-groete!

O ja, ons het 'n Facebook-groep en 'n twitter blad ook. So gaan kuier gerus by PSMK op Facebook, en staatmakers op twitter en  kyk wat daar aangaan.

Picture
Create a free website with Weebly